Willoos moet ek luister hoe die duister hoop in my laat kwyn.
Stil en seker kan ek tot U nader
Onbeskaamd staan ek
Ontbloot staan ek
en weerloos
dan hoor ek
niks sal jou kan los ruk
niks sal jou verpand
niks sal jou ontbreek
Jy is MYNE
om op hierdie punt te kon kom het 'n jaar van storm ...NEE n jaar van Tsunami's
om die gebeure te lys is nutteloos..
om te getuig dat Hy sorg is kosbaar.
Thursday, December 8, 2011
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
0 comments:
Post a Comment